Jeanine Greatorex


recommends Accuvet Veterinary Hospital.- Baie goeie diens vir die eerste keer n Dr wat nie bang is vir Rotties nie. My rottie was skrikerig in die begin maar hy het haar vinnig gemaklik gemaak. Sal nie gou ander veearts weer gebruik nie. Accuvet is die beste




Riana Schwellnus


recommends Accuvet Veterinary Hospital.- Very thorough and inspire confidence




Sharon Kaufmann


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Our African Grey parrot Tuggy, has been to other vets in the past to have his nails and beak seen to and to have his wings trimmed. Dr Marius from Accuvet was the only vet that didn’t traumatize our poor bird. It was such a pleasure taking him there and still having him love me afterwards




Sandra Jeffree


ecommends Accuvet Veterinary Hospital. - Caring for our precious pets as if "they" are their own. Loving and attentive, with a very reasonable cost.




Nadia du Toit


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Dr Marius en sy Span is net die beste. Omgee harte, passie vir diere en uitstekende diens. Van kos bestel tot operasies. Ek weet my honde is in die beste hande as hulle moet veearts toe gaan. Dankie vir julle!





recommends Accuvet Veterinary Hospital.- Ek persoonlik dink dat Accuvet en sy span seker een van die beste veearts praktyke in Pretoria Oos is. Dr Marius is werklik n uitstaande veearts. Ek het nog nie n Dr teegekom wat met soveel liefde en passie sy werk doen nie. Ek sal Accuvet Hospital vir almal aanbeveel. Vriende en familie wat ek reeds na hulle verwys het stem saam en is net so gelukkig.
 
Dankie aan julle almal
 



Kobus Fick


recommends Accuvet Veterinary Hospital.- Ek persoonlik dink dat Accuvet en sy span seker een van die beste veearts praktyke in Pretoria Oos is. Dr Marius is werklik n uitstaande veearts. Ek het nog nie n Dr teegekom wat met soveel liefde en passie sy werk doen nie. Ek sal Accuvet Hospital vir almal aanbeveel. Vriende en familie wat ek reeds na hulle verwys het stem saam en is net so gelukkig.
 
Dankie aan julle almal
 



Annelize Hietbrink


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Alhoewel ons nie pasiënte van Accuvet is nie, het ek op aanbeveling van verskeie mense besluit om dr Marius te vertrou met die uitsit van ons geliefde hond. Ons is met soveel deernis hanteer, van die ontvangsdame, tot dr Marius self. Hy was ongelooflik simpatiek en die hele prosedure is vinnig en professioneel, en tog met soveel omgee, gedoen. Baie, baie dankie




Karen Kruger


 recommends Accuvet Veterinary Hospital.- Marius has been an amazing Vet to our two babies 




Saads Syed


 recommends Accuvet Veterinary Hospital.- I've had a ruff run with a need to take 3 pets to the vet one week after another.....had visited 3 other vets which were unsympathetic much to my different plights and I was just another number in the queue and it was another day at the office for them....and mark my words you guaranteed to still leave with a vet bill longer then your average grocery slip from pick n pay or spar....just another day hey, and yet that bill is about half your month rental amounts...it hurts ...to get such a cold experience for the good money you pay.....
 
They are ruthless with money..And that part you should already have made provision for before you get there, one must apply for second loans bridging finance or starve for the rest of the month ...but the kids(pets) must never vet know differently....we will be fine as long as they fine....It's so sad as to me, this visit is no different then a parent rushing their infant baby off to a pediatrician for emergency care, matters are also time sensitive or their lives are at risk, and we arrive vulnerable and frantic and completely worried about the wellbeing of our child....we will do anything to save them, whatever it takes in those moments you cannot bear to think of loosing such unconditional love in the time you had them....
 
Accuvet is the only vet in those hard moments that showed compassion, saw my stress, enthusiastically gave me understanding,answered all 267 questions I had without irritation, gave me comfort and assured me they will look after my babies if I had to ever leave them for a while.....I have no doubt I may have been their 22nd pet parent for the day, we all singing the same song of concern and all punting the look after my baby proclaimation....by that point I personally would have lost my enthusiasm and been like " yeah yeah yeah , yours and every other pet I've seen for the day"....prob why I am not a VET today yet may as well have been after all my research reading and questions to the Doctors...
They are indeed theee best experience you going to ever get! They are apt and on point, they care for animals and it is visible to you ......your pet gets the help that was needed, there is transparency and costs are made known to you upfront,there's not offensive surprise bills added, you don't have a long slip listing arbitrary sundries per line with extra gauze cotton wool and breathing air and its individual prices so highly priced that even members of The Hellen Keller Society can SEE it is daylight robbery.....accuvet doesn't have excessive prices, there billing is fair and this honesty is appreciated .....
they are also the only VETS offering month specials on their services. Join their Facebook group to stay informed......I see this as true compassion especially if you have multiple pets....we have fallen on difficult times one doesn't have excess funds, things like vaccinations then become a matter of " if you can't take them all, then you take none" which is a sad reality which we do....now you can take all 3 at an Affordable rate and you feel good to take care of all your pets equally
I assure you, they are worth the effort, drive if you far away, if you too have ever felt exploited by a vet in moments already hard by the illness of a beloved fur child, I promise you will never have to feel that way again.....



Christa Swart


recommends Accuvet Veterinary HospitalOom Dr Marius, toe ek baie bang en my klein lyfie in vreeslike pyn was en ek amper nie meer kon loop nie, het jy en al die vriendelike tannies met julle omgee harte my met baie liefde ontvang en my lewe gered. My mens mamma het die hele nag oor my gehuil (en ek oor haar) maar jy het haar konstant op hoogte gehou van die MRI scan, die rugoperasie tot sy my vanmiddag kom haal het. Ek hoop al die ander siek diertjies kry ook n kans om jou omgee en liefde te beleef. My mens mamma gaan vir die hele wereld van jou vertel. Baie worshond liefdetjies. Pebbles.




Corne van Staden


recommends Accuvet Veterinary HospitalDr Marius Louw van Accuvet Diere Hospitaal, hoe kan mens dankie sê vir soveel omgee. Ek was vir 'n knieg operasie die 9de April. Die oggend van my operasie moes my honne kind Kelev ook 'n baie groot nek operasie kry vir 'n "collapsed disk" in sy nekkie, hy was so te sê verlam. Groot was my stress, maar met dr Marius se groot omgee hart het hy my heeltyd op hoogte gehou hoe dit gaan voor die operasie en ook na die tyd.

Eks dieselfde aand huistoe. Kon eers Sondag vir Kelev gaan kuier, waar hy alreeds probeer opstaan, op sy agterbeentjies. Maandag met besoektyd kom die slegte nuus, Kelev kan nie loop nie, iets is fout. Dr Marius, baie bekommerd, ons moet 'n MRI doen. Bevestiging, hy moet die volgende oggend weer opereer, my hart breek maar ek sal enige iets doen tot daar regtig niks meer is om te doen nie.

Twee weke voor die groot krisis met Kelev moes ek my Mia honne kind laat slaap. So daar was gladnie vir my eers 'n manier om nie alles te probeer wat menslik moontlik is nie. Ek kon nie nog 'n honne kind verloor nie. Dinsdag oggend presies op die tyd wat Kelev teater toe is word ek baie siek. Ek land in die hospitaal in ICU.

Al wat ek aan kan dink is my Kelev, baie bekommerd kry ek bietjie later 'n oproep, die operasie was 'n groot sukses. Dr Marius maak my rustig en sê moenie bekommerd wees oor Kelev nie, hy kan in die hospitaal bly tot ek uit die hospitaal kom. Wat 'n verligting nou kan ek op myself konsentreer.

Elke aand kry ek 'n boodskap van Kelev se vordering. In die oggende kry ek foto's en video's. Drie dae na die operasie loop Kelev. Na agt dae word ek ontslaan uit die hospitaal, kon nie wag om vir Kelev te gaan haal nie. Op hierdie stadium was Kelev al twee weke in die hospitaal.

Ek was so emosioneel, hom glad nie gesien na sy tweede operasie nie. Die ontmoeting was groot, hy het my opgelek toe hy my sien. Wat ek probeer sê met hierdie post is om 'n grooooooot dankie te sê vir Dr Marius en al die personeel van Accuvet vir almal wat so mooi gekyk het na Kelev, al die liefde, omgee die bederf toe ek dit nie kon doen nie.

Sy rehab om seker te maak hy vorder en loop weer goed. Dr Marius, ek kan net vandag sê, woorde kan nooit dankie genoeg sê vir wat jy gedoen het nie. Jou passie en liefde vir diere is groot, dit is nie net 'n werk vir jou nie, dis jou lewe. Ek dank ons Vader dat jy oor my pad gekom het.

 




Jr Ras


 recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Dr Marius is just so caring when he works with the your dog or cat or any other animal




Charliza Joubert


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Hierdie praktyk is awesome! Op n Sondag aand n nood operasie vir my Lilly Lab. Onmiddelik gehelp en haar lewe is gered. Die omgee is opreg van ontvangs regdeur tot by Dokter. Amazing mense!




Natasha Bisschoff Dekker


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Wonderlike diens. Vriendelik.  Goeie ervaring. 




Daline Fourie


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Wat 'n wonderlike diens. My Yorkie, Maija was olik - vanoggend Saterdag 11 Junie 2022. Geskakel en vriendelike en behulpsame Ontvangsdame my dadelik gehelp. Dr Jacobs my in detail verduidelik wat fout is.




Lindy Van Der Linde


recommends Accuvet Veterinary Hospital. Dr Marius Louw is a gentle giant. He has a wonderful heart for all our furry babies. He is calmly confident, sympathetic and above all else,superbly capable. An added bonus is that he is very well priced. All his staff display the same care .Here is a nice pic of Ragnar's eyes. I tried to get a decent pic to you via a check-in but I dont know if you can see it there. Anyway. Here it is again.




Dirk Hoffman


recommends Accuvet Veterinary Hospital. - Dr. Marius is the best Vet !! Passion for his work & always time to help when you need help!!




Christine Naude


recommends Accuvet Veterinary Hospital - Took our 4 Maltese poedels to have there teeth cleaned this week. Got very good service from the receptionist and the Dr phoned me to give me a update.






Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address:





Back Back to top