Reviews
Christine Naude recommends Accuvet Veterinary Hospital
Took our 4 Maltese poedels to have there teeth cleaned this week. Got very good service from the receptionist and the Dr phoned me to give me a update.
Dr. Marius is the best Vet !! Passion for his work & always time to help when you need help!!
Dr Marius Louw is a gentle giant. He has a wonderful heart for all our furry babies. He is calmly confident, sympathetic and above all else,superbly capable. An added bonus is that he is very well priced. All his staff display the same care .Here is a nice pic of Ragnar's eyes. I tried to get a decent pic to you via a check-in but I dont know if you can see it there. Anyway. Here it is again.
Wat 'n wonderlike diens. My Yorkie, Maija was olik - vanoggend Saterdag 11 Junie 2022. Geskakel en vriendelike en behulpsame Ontvangsdame my dadelik gehelp. Dr Jacobs my in detail verduidelik wat fout is.
Natasha Bisschoff Dekker recommends Accuvet Veterinary Hospital.
Wonderlike diens. Vriendelik. Goeie ervaring.
Hierdie praktyk is awesome! Op n Sondag aand n nood operasie vir my Lilly Lab. Onmiddelik gehelp en haar lewe is gered. Die omgee is opreg van ontvangs regdeur tot by Dokter. Amazing mense!
Dr Marius is just so caring when he works with the your dog or cat or any other animal
Dr Marius Louw van Accuvet Diere Hospitaal, hoe kan mens dankie sê vir soveel omgee. Ek was vir 'n knieg operasie die 9de April. Die oggend van my operasie moes my honne kind Kelev ook 'n baie groot nek operasie kry vir 'n "collapsed disk" in sy nekkie, hy was so te sê verlam. Groot was my stress, maar met dr Marius se groot omgee hart het hy my heeltyd op hoogte gehou hoe dit gaan voor die operasie en ook na die tyd. Eks dieselfde aand huistoe. Kon eers Sondag vir Kelev gaan kuier, waar hy alreeds probeer opstaan, op sy agterbeentjies. Maandag met besoektyd kom die slegte nuus, Kelev kan nie loop nie, iets is fout.
Dr Marius, baie bekommerd, ons moet 'n MRI doen. Bevestiging, hy moet die volgende oggend weer opereer, my hart breek maar ek sal enige iets doen tot daar regtig niks meer is om te doen nie. Twee weke voor die groot krisis met Kelev moes ek my Mia honne kind laat slaap. So daar was gladnie vir my eers 'n manier om nie alles te probeer wat menslik moontlik is nie.
Ek kon nie nog 'n honne kind verloor nie. Dinsdag oggend presies op die tyd wat Kelev teater toe is word ek baie siek. Ek land in die hospitaal in ICU. Al wat ek aan kan dink is my Kelev, baie bekommerd kry ek bietjie later 'n oproep, die operasie was 'n groot sukses. Dr Marius maak my rustig en sê moenie bekommerd wees oor Kelev nie, hy kan in die hospitaal bly tot ek uit die hospitaal kom. Wat 'n verligting nou kan ek op myself konsentreer. Elke aand kry ek 'n boodskap van Kelev se vordering. In die oggende kry ek foto's en video's.
Drie dae na die operasie loop Kelev. Na agt dae word ek ontslaan uit die hospitaal, kon nie wag om vir Kelev te gaan haal nie. Op hierdie stadium was Kelev al twee weke in die hospitaal. Ek was so emosioneel, hom glad nie gesien na sy tweede operasie nie. Die ontmoeting was groot, hy het my opgelek toe hy my sien. Wat ek probeer sê met hierdie post is om 'n grooooooot dankie te sê vir Dr Marius en al die personeel van Accuvet vir almal wat so mooi gekyk het na Kelev, al die liefde, omgee die bederf toe ek dit nie kon doen nie. Sy rehab om seker te maak hy vorder en loop weer goed. Dr Marius, ek kan net vandag sê, woorde kan nooit dankie genoeg sê vir wat jy gedoen het nie. Jou passie en liefde vir diere is groot, dit is nie net 'n werk vir jou nie, dis jou lewe. Ek dank ons Vader dat jy oor my pad gekom het.
Oom Dr Marius, toe ek baie bang en my klein lyfie in vreeslike pyn was en ek amper nie meer kon loop nie, het jy en al die vriendelike tannies met julle omgee harte my met baie liefde ontvang en my lewe gered. My mens mamma het die hele nag oor my gehuil (en ek oor haar) maar jy het haar konstant op hoogte gehou van die MRI scan, die rugoperasie tot sy my vanmiddag kom haal het. Ek hoop al die ander siek diertjies kry ook n kans om jou omgee en liefde te beleef. My mens mamma gaan vir die hele wereld van jou vertel. Baie worshond liefdetjies. Pebbles.
I've had a ruff run with a need to take 3 pets to the vet one week after another.....had visited 3 other vets which were unsympathetic much to my different plights and I was just another number in the queue and it was another day at the office for them....and mark my words you guaranteed to still leave with a vet bill longer then your average grocery slip from pick n pay or spar....just another day hey, and yet that bill is about half your month rental amounts...it hurts ...to get such a cold experience for the good money you pay..... They are ruthless with money..And that part you should already have made provision for before you get there, one must apply for second loans bridging finance or starve for the rest of the month ...but the kids(pets) must never vet know differently....we will be fine as long as they fine....It's so sad as to me, this visit is no different then a parent rushing their infant baby off to a pediatrician for emergency care, matters are also time sensitive or their lives are at risk, and we arrive vulnerable and frantic and completely worried about the wellbeing of our child....we will do anything to save them, whatever it takes in those moments you cannot bear to think of loosing such unconditional love in the time you had them....Accuvet is the only vet in those hard moments that showed compassion, saw my stress, enthusiastically gave me understanding,answered all 267 questions I had without irritation, gave me comfort and assured me they will look after my babies if I had to ever leave them for a while.....I have no doubt I may have been their 22nd pet parent for the day, we all singing the same song of concern and all punting the look after my baby proclaimation....by that point I personally would have lost my enthusiasm and been like " yeah yeah yeah , yours and every other pet I've seen for the day"....prob why I am not a VET today yet may as well have been after all my research reading and questions to the Doctors...
They are indeed theee best experience you going to ever get! They are apt and on point, they care for animals and it is visible to you ......your pet gets the help that was needed, there is transparency and costs are made known to you upfront,there's not offensive surprise bills added, you don't have a long slip listing arbitrary sundries per line with extra gauze cotton wool and breathing air and its individual prices so highly priced that even members of The Hellen Keller Society can SEE it is daylight robbery.....accuvet doesn't have excessive prices, there billing is fair and this honesty is appreciated .....they are also the only VETS offering month specials on their services. Join their Facebook group to stay informed......I see this as true compassion especially if you have multiple pets....we have fallen on difficult times one doesn't have excess funds, things like vaccinations then become a matter of " if you can't take them all, then you take none" which is a sad reality which we do....now you can take all 3 at an Affordable rate and you feel good to take care of all your pets equally
I assure you, they are worth the effort, drive if you far away, if you too have ever felt exploited by a vet in moments already hard by the illness of a beloved fur child, I promise you will never have to feel that way again.....
Marius has been an amazing Vet to our two babies
Alhoewel ons nie pasiënte van Accuvet is nie, het ek op aanbeveling van verskeie mense besluit om dr Marius te vertrou met die uitsit van ons geliefde hond. Ons is met soveel deernis hanteer, van die ontvangsdame, tot dr Marius self. Hy was ongelooflik simpatiek en die hele prosedure is vinnig en professioneel, en tog met soveel omgee, gedoen. Baie, baie dankie
Ek persoonlik dink dat Accuvet en sy span seker een van die beste veearts praktyke in Pretoria Oos is. Dr Marius is werklik n uitstaande veearts. Ek het nog nie n Dr teegekom wat met soveel liefde en passie sy werk doen nie. Ek sal Accuvet Hospital vir almal aanbeveel. Vriende en familie wat ek reeds na hulle verwys het stem saam en is net so gelukkig.
Dankie aan jul almal.
Dr Marius en sy Span is net die beste. Omgee harte, passie vir diere en uitstekende diens. Van kos bestel tot operasies. Ek weet my honde is in die beste hande as hulle moet veearts toe gaan. Dankie vir julle!
Caring for our precious pets as if "they" are their own. Loving and attentive, with a very reasonable cost.
Our African Grey parrot Tuggy, has been to other vets in the past to have his nails and beak seen to and to have his wings trimmed. Dr Marius from Accuvet was the only vet that didn’t traumatize our poor bird. It was such a pleasure taking him there and still having him love me afterwards
Very thorough and inspire confidence
Baie goeie diens vir die eerste keer n Dr wat nie bang is vir Rotties nie. My rottie was skrikerig in die begin maar hy het haar vinnig gemaklik gemaak. Sal nie gou ander veearts weer gebruik nie. Accuvet is die beste
All the staff members are so friendly and helpfull. Dr Louw is so good with our little German Shepherd. Thank you for the info on Parvo and how to rid our home and yard of this virus. We will definitely recommend anyone to visit your practice with their furkids.
Baie dankie vir die sorg en omgee vir Snowy. Dr Marius, dankie vir die ekstra tyd saam Snowy. Hy was my sielsgenoot. Mis hom ongelooflik maar julle het dit baie beter gemaak met julle omgee en kennis.
Baie dankie
Very friendly staff and Dr Marius was so friendly and knowledgeable with all three dogs
Best vet in Pta!!! He cares for big and small animals.
Absolutely the best, will use them again
Really great Vet, Dr Marius is very good and prices very reasonable. First time that I am comfortable that my daschie is in good hands.
Beste veearts waar ons al ooit was! Dr Marius en sy span is ongelooflike mense! Sal Accuvet Veterinary Hospital vir almal aanbeveel!
Best vet I've been to. They're so helpful and kind and passionate about what they do. The lady behind reception (Shenique) spent a fair bit of time just chatting with us, answering questions, and giving great info and advice. The puppies were SUPER relaxed, which says a lot. Their rates are also very good. Highly recommended!
I brought my dog in after cycad poisoning and Accuvet reacted fast and affectively. My Corgi had to stay the night, but I did not worry because Dr Louw communicated throughout the process ensuring me of my puppy's status and progress. We definitely appreciate this amazing vet and will always be grateful for their excellent service and care for dogs.
Memory Schonfelder recommends Accuvet Veterinary Hospital. My dog was ill ,my family was stressed about the dog...and Accuvet helped us and Bella get well...
Dankie dat julle so mooi na ons kind gekyk het! Ons waardeer julle harde werk. Dankie vir julle omgee en vriendelike personeel. Liefde Joshua
Hoe Kan mens genoeg dankie se... Lex, my 9 jarige bulldog kind se beentjie en lewe is vandag gered. Sowat n jaar gelede het n knop op haar voorbeen begin, n Ander veearts het daarna gekyk en gereken dis geen rede tot kommer. In die laaste maand het dit taamlik vinnig gegroei en ons is sowat 2 weke gelede na Accuvet. Dit was wel die groot ongenaakbare K.... ...Dr Marius het my voorberei Dat amputasie moontlik die beste uitkoms sou wees. Familie en vriende het begin bid vir die Klein amper - mensie. Ogv biopsie uitslae het dok besluit om te opereer... Maar ons sou met n oop wond sit, grootte v n R5 stuk. Kanse v infeksie ens Deur ons Vader se Genade en blessing op Marius se roeping en passie v sy werk het ek vandag die oproep gekry Dat die Gewas verwyder is en hul die wond volkome kon heg. Toe ek gaan kuier, was sy reeds reg om huis toe te gaan (en baie verbal, toe ek ry sonder haar moes ry... Dis n bulldog ding, hul trap mens gereeld uit. MY 9 Jarige wat nog soos n 2 jarige puppy is, is gespaar vandag. Dankie vir Jul liefde en omgee, v ma en honde-kind,. Marius jou band wat jy met elke dier opbou, is onbeskryflik ... Hul liefde vir jou en al die staf is die heel grootste getuigskrif. Ek is Jul innig dankbaar
Affordable, compassionate
Dr. Marius is die beste. Gee so baie om en is 'n uitstekende deeglike veearts. Praktyk is altyd skoon en netjies met vriendelike ontvangsdames.
Die beste diens wat ek nog ontvang het. Met operasie was ek op hoogte gehou. Toe sy uit gestoot word, wakker word en ? dag later selfs boodskappe ontvang om te hoor hoe dit met haar gaan. Hulle gee regtig om. Hulle diens is tops!
We will never take our pets anywhere else again! Dr Louw and his staff are simply the best.
On Thursday myself and Adrians life we thrown upside down by the sudden death of our beloved Yorkie Monkey. What started out as a visit by dr Marius early morning to see why our little boy didnt want to eat, ended up in the biggest shock imaginable. Monkey had liver cancer and it was in advanced stage. Dr Marius said it would be best to put him down as he is in a lot of pain, although my little man never showed it. I want to thank Dr Marius for the beautiful, gentle manner in which he first of all handled Monkey, and then his shocked Moms, his tears with us, his support and compassion. U will have to look very hard and very far for a better Vet for your kids. Thank you from the bottom of our broken hearts.
Such an amazing place! You can see that Dr Louw knows what he's doing and he handles the pets very well. I will definitely be going to accuvet from now on!
Elise Fennings recommends Accuvet Veterinary Hospital.
Amazing service. I've used the call-out service for our dogs.
Nail clipping and general examination.
Really passionate Dr and assistant.
Our new favorite vet at home
Lovely vet, we adopted a kitten from them and couldn’t be happier
Marius Louw is die beste veearts wat ek ken.
Dr Marius is werklik die mees amazing veearts. Soveel liefde en omgee vir die diere in hul sorg.
Dr Marius het soveel passie in wat hy doen. Hy het Enzo met sy vel probleem so goed uitgesorteer. Hy is n ander hond en kan sy lewe geniet! Bella was in vir n operasie na sy gebyt is en hy haar so mooi hanteer. Sy liefde vir diere is groot. Baie Dankie Accuvet julle is uitstekend!!!
Compassionate towards the pet as well as the owner. Thank you Dr Marius. Appreciate all you did for our beloved furry family member, right up to the end.
Nelie Jacobs recommends Accuvet Veterinary Hospital.
Die diens is fantasties!
Hannelien Van Buuren recommends Accuvet Veterinary Hospital.
Dankie Dr Maruis julle vir die vriendelike ontvangs by die spreekkamer en met die vinnige optrede en besluit om die operasie van Lady te doen en ook die nasorg. Kyk hoe lekker speel sy nou al weer.
Truly an animal lover and excellent vet with latest knowledge. Excellent with cats.
Ons is die afgelope tyd deur 'n riller met ons woef Trompie. Dr Louw en sy uitstekende span het agtergekom dat hy van my kinders se speelgoed ingesluk het. Hy het ons heeltyd op hoogte gehou van hoe dit met Trompie gaan. Elke oggend was daar 'n video gestuur oor hoe dit met hom gaan. Dankie Dr Louw dat jy Trompie se lewe gered het op 'n sondagaand 18:45. Jy was heeltyd eerlik met ons asook heeltyd op hoogte gehou. Danksy jy en jou span, is Trompie na 2weke weer terug by sy huis. As Trompie kon praat, sou hy beslis saamstem dat julle die beste is.
Most compassionate and caring Vet and staff. Marius even dropped our Chloe off at home for us after sorting out her bronchitis. And her meds were nicely packaged and very clearly marked. Thank you Marius! We are patients for life
They are fantasic luv luv luv them.......
Danielle Du Plessis recommends Accuvet Veterinary Hospital.
NAME AND FAME: Accuvet Veterinary Hospital
Ons is die afgelope tyd deur ‘n riller tyd met ons kat, Fifi. Ons het haar na ‘n veearts gevat wat ons verkeerdelik laat glo het dat sy siek is omdat haar tande blykbaar vrot was. Ek bel toe vir Accuvet - wat huidiglik ‘n special op dental screening het - om te kyk of dit wel so is. Daar was toe nie fout met Fifi se tande nie, inteendeel het sy Leukemie gehad en ons moes haar gisteraand laat uitsit.
Accuvet het met soveel liefde en deernis met Fifi gewerk. Ek was heeltyd op hoogte gehou van haar vordering. Marius, die veearts en sy personeel het ons na ure ook met Fifi bygestaan.
Ongelukkig het ons Fifi verloor, maar vir wat dit werd was, was ek bly sy was by mense wat na haar omgesien het en so gemaklik as moontlik probeer maak het.
Niks was te veel moeite nie!
Baie dankie dat jul so mooi na Alex en Layla gekyk het terwyl ek met vakansie was. Julle is puik.
My vet of choice for sure. Been to a few vets in Pretoria East and finally feel like I have found the one. I recommend this vet to anyone!
Ai hoe lekker om met 'n vriendelikke hulpvaardige mense te gesels! Dankie vir julle hulp met my Dukie
Baie dankie Marius en jou span vir jul profesionele, vinnige, vriendelike en goeie diens. Jul is awesome
Ongelooflike deeglike en kliniese praktyk duisende dankies Dr Maruis en kundige personeel dat julle twee van my kinders met soveel omgee en besorgheid hanteer het. Persoonlike deeglike aandag en terugvoering van prosedure gaan geensins ongesiens verby. Ten sterkte aanbevole.
Ansophie le Roux recommends Accuvet Veterinary Hospital
Best service, friendliest staff and with the utmost love for animals. We will recommend Accuvet to all pet owners! Thank you for looking after Thando and for making him better, we are grateful that we’ve cross paths with you. You rock!
Awesome doctor and team 5 Starts
Antoinette Nel recommends Accuvet Veterinary Hospital.
Dr Louw and his team are amazing. Always friendly and willing to help.
|
Back | Back to top |